AfriForumTV
Vermaak. Aanlyn.
#1 Keyword Rankings
Today
Top 10 Rankings
Today
Top 30 Rankings
Today
Top 100 Rankings
Today

Description

AfriForumTV.
Vermaak. Aanlyn.
AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou slimtoestel kan geniet.
AfriForumTV gee ook aan inhoudskeppers die geleentheid om hul inhoud te publiseer, mits dit aan AfriForumTV se waardes en die vereistes voldoen. Dié gebruikersvriendelike toep maak die publiek as ’n gemeenskap deel van ’n Afrikaanse platform.
Inhoud bestaan uit vermaak, nuus, aktualiteit, skolesport, realiteit- en leefstylprogramme, podsendings en kindervermaak.
AfriForumTV bied ’n registrasie-opsie vir elke gebruiker se gemaklike toegang. Die platform poog om die grootste aanlyn Afrikaanse digitale inhoudsplatform te word.
Hide.. Show more..

Screenshots

User Rating

2.58 out of 5

19 ratings in South Africa

5 star
6
4 star
1
3 star
1
2 star
1
1 star
10

Ratings History

Reviews

Totaal Verniet met die reek Vetkoek-Palei2

EttieneKruger on

Ek kanie glo die toep is totaal verniet nie. Ek is so bly ek kan Vetkoek-Paleis2 se reek nou “Steam”. Selfs Die Gelofte ‘n Musiekblyspel, Wielie Walie, Orkney Snork nie en nog meer is op die toep. Dankie AfriForum, julle moeite met ons taal word baie waardeer.

Apple TV

Theron235 on

Net ‘n jammerte dit is nie op apple tv beskikbaar nie!

Kan nie eers registreer nie , Swak app

NickRSA85 on

Dis n baie swak app , ek kan nie eers registreer op die app nie. Hoeveel keer probeer al, jy mors net jou tyd . Sal dit glad nie aanveveel nie!!!

Le Roux

KZNRatels on

Ek kan ook nie oop maak nie. Sê ek is nie gerigestreerd nie. As ek weer probeer dan sê dit my e-mail is klaar registreerd. Nou wat nou?

Kry nie my epos nie

Dalene17 on

Ek kry nie my epos om te bevestig nie. Het selfs probeer om die wagwoord aan te vra. Geen epos word gestuur. Het ook n ander epos gebruik. Niks help nie. Maar kry wel n oproep om vir te vra om donasies te maak. Dit terwyl ek wag vir my epos om die App te gebruik.

Works great

Jaco_Greeff on

Works great.

Registreer

HHHHD6161 on

Ek kan nie registreer nie. As ek alles invul en registreer druk dan gebeur daar niks

Amazing, legeh vibes!

fififofumjohnny24465 on

Alles is hierso, die Orkney Snorknie Reunie het my laat skoon huil!

Apple TV

JduckworthZA on

Maak dit asseblief op Apple TV beskikbaar

Not giving you my telephone number

Fedup--- on

Not giving you my telephone number

Store Rankings

Ranking History

Category Rankings

Chart
Category
Rank
Top Free
58
Top Free
239
Top Free
351

Keywords

Revenue and Downloads

Gain valuable insights into AfriForumTV performance with our analytics. Sign up now to access downloads, revenue, and more.

App Info

Category
News
Languages
English, Finnish, Gaelic, Hebrew (modern), Italian, Catalan, Dutch, Spanish, Czech, Turkish
Recent version
1.0 (2 years ago )
Released on
Jul 11, 2022 (2 years ago )
Last updated
1 month ago