Probleem op getel
Ek het dit vir baie lank geniet, en so maand terug nuwe aankope gedoen; maar dit sê net “Besig om laai” en kom niks verder nie. Het die toepassing al “Delete” en weer gelaai, maar dit werk ook nie
Yes, Blokaspaai is free to download, however it contains in-app purchases or subscription offerings.
🤔 The Blokaspaai app's quality is mixed. Some users are satisfied, while others report issues. Consider reading individual reviews for more context.
Blokaspaai has several in-app purchases/subscriptions, the average in-app price is $0.99.
To get estimated revenue of Blokaspaai app and other AppStore insights you can sign up to AppTail Mobile Analytics Platform.
Ek het dit vir baie lank geniet, en so maand terug nuwe aankope gedoen; maar dit sê net “Besig om laai” en kom niks verder nie. Het die toepassing al “Delete” en weer gelaai, maar dit werk ook nie
Ek was bly om hierdie app te kry en geniet dit baie maar daar kan definitief gewerk word aan van die foute. Daar kom ook gereeld engelse woorde in die afrikaanse blokraaie voor. As mens dit ignoreer is dit wel ‘n goeie tydverdryf.
Daar is so baie spelfoute en opgemaakte woorde dat mens amper ‘n nuwe Afrikaans kan skep. Beslis nie bevorderlik vir Afrikaans nie. Uiters swak!
Hierdie app is baie lekker tydverdyf en werk 100%, baie dankie daarvoor. Ek het ook een van die blokraai bundels gekoop. Maar ongelukkig word van die sommer regtig opgemaak. Kry dit in geen woordeboek nie. (Bobaas boek 6 ) Nietemin. Baie dankie vir die lekker tydverdryf
Moes ophou speel toe ek foute agterkom, puntloos.
Baie van die blokraaie bevat spel en ander foute. Daar kom ook nie enige nuwe blokraaie uit, so die verskeidenheid is maar min.
Maklik en eenvoudig om te gebruik. Goeie leidrade en geen onnodige konneksies en data verbruik nie. Puik!
Wonderlike App! Dit werk seepglad, funksioneel en maklik. Hoop julle gaan ook uitbrei na Afrikaanse blokkiesraaisels vir groter verskeidenheid. Heerlik om digitaal in Afrikaans ons stokperdjie te geniet. Baie geluk hiermee, beslis 5-ster!
Wonderlike app vir blokraaiverslaafdes. Die app werk soos 'n bom, en is bitter maklik om te gebruik. Welgedaan!
Uiteindelik 'n blokraai in Afrikaans! Baie nice ontwerp, verskaf ure se pret en ek is reeds verslaaf.