Maroela Media
Afrikaanse nuus- en kuierplek
#1 Keyword Rankings
Today
Top 10 Rankings
Today
Top 30 Rankings
Today
Top 100 Rankings
Today

Description

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.
Hide.. Show more..

Screenshots

User Rating

4.55 out of 5

203 ratings in United States

5 star
142
4 star
44
3 star
8
2 star
4
1 star
5

Ratings History

Reviews

Baie swak

Scrollnie on

Kry nie ge”scroll” nie. Baie swak!!!

Review

BottieRita on

Baie dankie vir die daaglikse, heerlike nuus.

App laai selde

yuks26 on

Assblief kyk na die “bugs” wat verhoed dat die app opdatteer. Partykeer gaan daar ń week verby voor die app nuwe nuus artikels laai. “Refresh” werk ook nie.

“Eish” toe sak ń Boer?!

jackobie on

Toon respek vir Afrikaners en veral Boere. Ons hou julle in besigheid. Gebruik ook Afrikaans as taal. “Eish” is nie erken in Afrikaans nie.

Nuut

ziskamaz on

Ek respekteer die wyse waarop julle nuus oordra. Onpartydig en feitlik. Kurt en saaklik. Julle is definitief nie “fake” nie! Welgedaan!!

More

neels Amerika on

Ek werk in Amerika dankie ek lees julle nuus elke dag. So bly ek op hoogte wat aan gaan Groete Neels Groesbeek

Teleurgesteld

VD Merwe on

Hi Span Ek gradeer julle toep op die laagste want mens sukkel so met die toep, dan vat die berig lank om te laai & bly sê "wag asseblief" soos vanaand & ek moet dan uitgaan & meeste van die ander kere wil my fotos nie laai nie. Ek het al lank gelede gekla oor die fotos maar lyk my ek moet maar gaan op geluk, want een dag werk dit & môre nie. En my toep se verstelling is altyd gestel op automaties opdateer, so dit kan nie wees dat hy oud is nie. So seblief, skerp julle toep op want ek het hom altyd onbeskryflik baie geniet!!!! Baie dankie!

Teleurstelling na my update

The Zondaghs on

Ek het voorheen 5 sterre gegee, maar is nie so tevrede na my opgradering nie. As ek op die foto’s raak gaan dit onmiddelik vergroting toe en tans niks wat ek doen kan ek weer die foto verklein dat ek my artikel verder kan lees nie. Is daar ‘n manier om update te verander na die vorige een toe? Die uitset is ook nie vir my goed nie, jammer, maar teen die tyd sal ek skynbaar niks goeds kan sê nie. Nogtans sal Maroela Media vir my die beste wees -as ek my vorige een kan terug kry!

Uitstekend

Ajmohrvansuidafrika on

Behalwe dat dit in Afrikaans is, word die jongste nuus ten minste so gou gubliseer as kompitisie soos News 24. Baie makilk om rond te beweeg van hoofblad na individuele berigte em terug.

App werk nie

JacoPutt123 on

Nadat ek ñ artikel gelees het kan ek nie terugkeer na die hoofblad nie! Ek gaan die app delete en News 24 gebruik!

Store Rankings

Ranking History

App Ranking History not available yet

Category Rankings

Chart
Category
Rank
Top Free
26
Top Free
223
Top Free
390

Keywords

Users may also like

Name
Eyewitness News
Business Day SA
SABC News app
South Africa News +
All Sa News In One App!
TimesLIVE
Sunday Times
IOL News
Netwerk24 – Alles op een plek
Beste nuus - en leefstylinhoud
IEC South Africa
AfriForumTV
Vermaak. Aanlyn.
FiND iT News
Môre se nuus vandag.
Show More

Revenue and Downloads

Gain valuable insights into Maroela Media performance with our analytics. Sign up now to access downloads, revenue, and more.

App Info

Category
News
Publisher
Maroela Media
Languages
English
Recent version
7.3.0 (1 month ago )
Released on
Jun 19, 2014 (10 years ago )
Last updated
3 weeks ago