Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en

Description

Het jy geweet?
• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!
Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.
Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.
Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).
Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep
HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's en roepe, waar beskikbaar
• Die toep is volkome in Afrikaans
Hide Show More...

In-Apps

Sasol First Field Guide Common Birds in-App Purchase
79.99 R

Screenshots

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) FAQ

  • Is Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) free?

    Yes, Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) is free to download, however it contains in-app purchases or subscription offerings.

  • Is Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) legit?

    Not enough reviews to make a reliable assessment. The app needs more user feedback.

    Thanks for the vote

  • How much does Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) cost?

    Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) has several in-app purchases/subscriptions, the average in-app price is 79.99 R.

  • What is Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) revenue?

    To get estimated revenue of Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) app and other AppStore insights you can sign up to AppTail Mobile Analytics Platform.

User Rating

2.5 out of 5

2 ratings in South Africa

5 star
0
4 star
1
3 star
0
2 star
0
1 star
1
Ratings History

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) Reviews

App doesn't have any reviews yet

Store Rankings

Ranking History
App Ranking History not available yet
Category Rankings
App is not ranked yet

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite Installs

Last 30 days

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite Revenue

Last 30 days

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) Revenue and Downloads

Gain valuable insights into Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite performance with our analytics.
Sign up now to access downloads, revenue, and more.

App Info

Category
Reference
Languages
English
Recent release
1.8 (9 years ago )
Released on
Jan 15, 2015 (10 years ago )
Last Updated
1 month ago
This page includes copyrighted content from third parties, shared solely for commentary and research in accordance with fair use under applicable copyright laws. All trademarks, including product, service, and company names or logos, remain the property of their respective owners. Their use here falls under nominative fair use as outlined by trademark laws and does not suggest any affiliation with or endorsement by the trademark holders.