App is temporarily unavailable

VivA-app (Aanlyn)

N/A

Downloads
Revenue

Description

Geregistreerde VivA-gebruikers kry toegang tot die volgende aanlyn Afrikaanse woordeboeke:

- Annerlike Afrikaans (Anton Prinsloo se kontreitaal-woordeboek)
- Afrikaanse Voëlnaamgroep (ʼn Lys inheemse en uitheemse voëlname in Afrikaans en Engels)
- Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS; Pharos)
- Blokkiesraaiselwoordeboek (Meer as 168 000 leidrade en trefwoorde)
- Chemiewoordeboek
- CTexT SkryfGoed: Speltoetser en Tesourus
- Departement Kuns en Kultuur se meertalige terminologielyste
- Drietalige Wynindustriewoordeboek (Terminologie wat dikwels in die wynindustrie gebruik word, in Afrikaans, Engels en Xhosa)
- Entrepreneurskapwoordeboek (Arangies & Havenga) (Afrikaanse verklarende vakwoordeboek)
- Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) (Meer as 10 300 trefwoorde)
- Fisikawoordeboek (Vakwoordeboek saamgestel in opdrag van die SAAWK)
- HAT Aanlyn (Toegang tot die nuutste weergawe van die HAT)
- Longman Online (Met klanklêers van alle woorde en voorbeeldsinne)
- Kuberwoordeboek (Protea Boekhuis) (Afrikaans en Engels)
- Paramediese Vakwoordeboek (Vakwoordeboek saamgestel in opdrag van die SAAWK)
- Statistiekwoordeboek (ʼn Tweetalige lys van statistiekterme)
- Sterrekundewoordeboek (Johan de Klerk) (ʼn Tweetalige terminologielys)
- Tweetalige Voorsetselwoordeboek (Afrikaans en Engels)
- VivA Advies (Veel voorkomende taalvrae en -antwoorde; gebaseer op navrae aan VivA se taaladviseur)
- VivA Gesegdes (Meer as 250 bekende Afrikaanse gesegdes en idiome)
- VivA Vertaal (Gebaseer op navrae aan VivA se taaladviseur)
- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) (Meer as 210 000 trefwoorde)
- Woordeboek van nuttige Afrikaanse kombinasies (Kollokasiewoordeboek) (Leiding oor vaste uitdrukkings, woordgroepe en kollokasies)
- Wat Praat Jy? (Meer as 20 000 gesegdes, vaste uitdrukking en idiome)

Registered VivA users have access to the following online Afrikaans dictionaries:

- Annerlike Afrikaans (Anton Prinsloo's geolectic dictionary)
- Afrikaanse Voëlnaamgroep (An Afrikaans and English list of indigenous and exotic birds)
- Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS; Pharos)
- Blokkiesraaiselwoordeboek (More than 168,000 lemmas for cross-word puzzles)
- Chemiewoordeboek (Chemistry dictionary)
- CTexT SkryfGoed: Afrikaans spelling checker and thesaurus
- Department of Arts and Culture's multilingual terminology lists
- Drietalige Wynindustriewoordeboek (Terminology used in the wine industry; in Afrikaans, English and isiXhosa)
- Entrepreneurskapwoordeboek (Arangies & Havenga) (Afrikaans explanatory dictionary of entrepreneurship terminology)
- Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) (More than 10,300 lemmas with etymological information)
- Fisikawoordeboek (Physics dictionary, commissioned by the SAAWK)
- HAT Aanlyn (Access to the latest edition of the explanatory dictionary HAT)
- Longman Online (English dictionary with sound files and example sentences)
- Kuberwoordeboek (Protea Boekhuis) (Afrikaans and English dictionary of cyber terminology)
- Paramediese Vakwoordeboek (Bilingual paramedic dictionary, commissioned by the SAAWK)
- Statistiekwoordeboek (Bilingual list of statistics terms)
- Sterrekundewoordeboek (Johan de Klerk) (Bilingual list of astronomy terms)
- Tweetalige Voorsetselwoordeboek (Bilingual dictionary of prepositions)
- VivA Advies (Frequently asked questions and answers about Afrikaans usage; based on enquiries addressed to VivA's language advisor)
- VivA Gesegdes (More than 250 frequently used Afrikaans idioms)
- VivA Vertaal (Bilingual wordlist of contemporary Afrikaans; based on enquiries addressed to VivA's language advisor)
- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) (More than 210,000 lemma from the only comprehensive explanatory dictionary of Afrikaans)
- Woordeboek van nuttige Afrikaanse kombinasies (Collocation dictionary with set expressions, word groups and collocations)
- Wat Praat Jy? (More than 20,000 idioms and set expressions)
Hide Show More...

Screenshots

VivA FAQ

  • Is VivA free?

    Yes, VivA is completely free and it doesn't have any in-app purchases or subscriptions.

  • Is VivA legit?

    Not enough reviews to make a reliable assessment. The app needs more user feedback.

    Thanks for the vote

  • How much does VivA cost?

    VivA is free.

  • What is VivA revenue?

    To get estimated revenue of VivA app and other AppStore insights you can sign up to AppTail Mobile Analytics Platform.

User Rating
App is not rated in United Kingdom yet.
Ratings History

VivA Reviews

Absoluut puik

Stephan van Vuuren on

South Africa

Proaktief besig om Afrikaans te verbeter. Dankie.

"U is nie aangeteken nie"

Tash96SA on

South Africa

Sodra ek wil soek, kry ek die boodskap dat ek nie aangeteken is nie, alhoewel ek geregistreer het. Kan glad nie die app gebruik nie 😣

Viva Aanlyn Woordeboek

Jcreihan on

South Africa

‘n Wonderlike app! Maar, O, wee! Ek kan nie naastenby bekostig om dit te koop nie! Nou is ek terug by die begin met geen Afrikaanse verklarende woordeboek beskikbaar nie - ‘n groot frustrasie en teleurstelling!

My app werk nie😡

mila muis 1234 on

South Africa

Ek does itś dan gee dit vir my niks nie my kind is werk loos ons gebryk Eder googel

In-app aankope

HappyZoë on

South Africa

Ek is baie teleurgesteld. Die beskrywing van die app het geen inleiding gegee van in-app aankope nie. Ek kon elke woordeboek net 20 keer gebruik en dan moet ek dit koop om dit verder te gebruik. Verder is die app baie goed.

Keywords

VivA Competitors

Name
BirdPro
The Ultimate Bird App!
Matric Live
Grade 12 11 10 Learning app
UP Mobile App
University of Pretoria Mobile
AfriSKAT
Afrikaans vocabulary on the go
MathU Infinity
INFINITE POSSIBILITIES
Matric Exam Papers
Matric | Grade 12 Exam Papers
Grade 11 Exam Papers
Grade 11 Exam Papers and Guide
K53 Topscore Practice Kit
Learner’s and Driver’s Test
BoardWell
BoardWell
Wolkskool

VivA Installs

Last 30 days

VivA Revenue

Last 30 days

VivA Revenue and Downloads

Gain valuable insights into VivA performance with our analytics.
Sign up now to access downloads, revenue, and more.

App Info

Category
Reference
Languages
English
Recent release
1.1 (7 years ago )
Released on
Jul 29, 2016 (8 years ago )
Last Updated
1 year ago
This page includes copyrighted content from third parties, shared solely for commentary and research in accordance with fair use under applicable copyright laws. All trademarks, including product, service, and company names or logos, remain the property of their respective owners. Their use here falls under nominative fair use as outlined by trademark laws and does not suggest any affiliation with or endorsement by the trademark holders.