Kan nie eers registereer nie
Probeer oor en oor maar die OTP Kom nie
Yes, Wanatu Klient Toep is completely free and it doesn't have any in-app purchases or subscriptions.
⚠️ The Wanatu Klient Toep app has poor ratings and negative feedback. Users seem unsatisfied with its performance or features.
Wanatu Klient Toep is free.
To get estimated revenue of Wanatu Klient Toep app and other AppStore insights you can sign up to AppTail Mobile Analytics Platform.
3.05 out of 5
39 ratings in South Africa
Probeer oor en oor maar die OTP Kom nie
Sadly does not work
Elke keur laai ek’n foto dan wys dit nie. Dit vertel my aanhoudened laai ‘n foto.
Het probeer om n rit te boek maar het heeltyd geen roete beskikbaar gekry. Gebruik toe n adress naby en dit wil my toe in die teenoorgestelde rigting vat as wat die adress wys. Meer integrasie met Google of Apple maps is nodig voor dit n werkende besigheid kan wees. Baie probleme met die registrasie ook. Sterkte. Hoop julle verbeter.
Dis nie maklik om van adres in te sit en te gebruik nie. Paar plekke in Pretoria ingesit en dit werk nie. Wou dit ook voorstel vir my kinders wat studente is maar die liggings is nie beskikbaar nie
Wou so graag die diens probeer, maar die OTP om op te teken daag nooit op nie
Registrasie vat ongelooflik lank, moes maar UBER gebruik as alternatief.
Skrif is so klein mens kan dit nie lees. Veral error messages Gps soek fasiliteit is swak Ek het ophou probeer
Drywer ETA is leeg en kan nie kanselleer nie
Absoluut net fantasties! Was dadelik op my gemak geplaas en het lekker met my drywer gesels. Sal beslis Wanatu aanbeveel💯
Chart
|
Category
|
Rank
|
---|---|---|
Top Free
|
|
9
|
Top Free
|
|
152
|