Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en

Veröffentlicht von: App Developer Studio Cc

Beschreibung

Het jy geweet?
• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!
Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.
Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.
Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).
Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep
HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's en roepe, waar beskikbaar
• Die toep is volkome in Afrikaans
Ausblenden Mehr anzeigen...

Screenshots

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) Häufige Fragen

  • Ist Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) kostenlos?

    Ja, Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) ist komplett kostenlos und enthält keine In-App-Käufe oder Abonnements.

  • Ist Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) seriös?

    Nicht genügend Bewertungen, um eine zuverlässige Einschätzung vorzunehmen. Die App benötigt mehr Nutzerfeedback.

    Danke für die Stimme

  • Wie viel kostet Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite)?

    Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) ist kostenlos.

  • Wie hoch ist der Umsatz von Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite)?

    Um geschätzte Einnahmen der Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite)-App und weitere AppStore-Einblicke zu erhalten, können Sie sich bei der AppTail Mobile Analytics Platform anmelden.

Benutzerbewertung
Die App ist in Portugal noch nicht bewertet.
Bewertungsverlauf

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) Bewertungen

Keine Bewertungen in Portugal
Die App hat noch keine Bewertungen in Portugal.

Store-Rankings

Ranking-Verlauf
App-Ranking-Verlauf noch nicht verfügbar
Kategorien-Rankings
App ist noch nicht gerankt

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite Installationen

Letzte 30 Tage

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite Umsatz

Letzte 30 Tage

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) Einnahmen und Downloads

Gewinnen Sie wertvolle Einblicke in die Leistung von Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite mit unserer Analytik.
Melden Sie sich jetzt an, um Zugriff auf Downloads, Einnahmen und mehr zu erhalten.

App-Informationen

Kategorie
Reference
Sprachen
English
Letzte Veröffentlichung
1.8 (vor 9 Jahren )
Veröffentlicht am
Jan 15, 2015 (vor 10 Jahren )
Zuletzt aktualisiert
vor 4 Monaten
This page includes copyrighted content from third parties, shared solely for commentary and research in accordance with fair use under applicable copyright laws. All trademarks, including product, service, and company names or logos, remain the property of their respective owners. Their use here falls under nominative fair use as outlined by trademark laws and does not suggest any affiliation with or endorsement by the trademark holders.