Wolkskool

Veröffentlicht von: Skoleondersteuningsentrum

Beschreibung

Die Wolkskool is ‘n aanlyn leerplatform vir Gr. 1 - 12 leerders, met lesse in video-formaat, werkkaarte en assesserings wat leerders in hul eie tyd, vanaf enige plek en teen hul eie pas aanvullend tot skoolonderrig kan deurwerk.

Die Wolkskool maak dit moontlik vir kinders om teen hul eie pas ʼn les weer en weer te kyk, tot hulle dit deeglik onder die knie het en bied ook ʼn assessering na elke les om kinders se kennis te toets. Ouers ontvang elke week ʼn verslag wat kinders se vordering bevat en ouers kan self ook na die video’s kyk om hul kind te kan bystaan met moeilike vrae.
Kinders, wat graag wil hersiening doen oor vorige jare se werk, kan maklik teruggaan en vorige grade deurgaan en wanneer ʼn kind goed vorder, kan hy/sy selfs na ʼn volgende graad gaan.
Ausblenden Mehr anzeigen...

Screenshots

Wolkskool Häufige Fragen

  • Ist Wolkskool kostenlos?

    Ja, Wolkskool ist komplett kostenlos und enthält keine In-App-Käufe oder Abonnements.

  • Ist Wolkskool seriös?

    Nicht genügend Bewertungen, um eine zuverlässige Einschätzung vorzunehmen. Die App benötigt mehr Nutzerfeedback.

    Danke für die Stimme

  • Wie viel kostet Wolkskool?

    Wolkskool ist kostenlos.

  • Wie hoch ist der Umsatz von Wolkskool?

    Um geschätzte Einnahmen der Wolkskool-App und weitere AppStore-Einblicke zu erhalten, können Sie sich bei der AppTail Mobile Analytics Platform anmelden.

Benutzerbewertung
Die App ist in Saudi-Arabien noch nicht bewertet.
Bewertungsverlauf

Wolkskool Bewertungen

Issues op die app

janchris156389 on

Südafrika

Die videos hak verskriklik

Issues op foon

TheNerdySlime on

Südafrika

Elke keer wanneer ek ‘n assessering doen, kan ek net sekere antwoorde selekteer en kan soms nie die volgende knoppie klik nie. Enigste oplossing hiervoor is dat ek wolkskool op julle webtuiste gebruik.

Videos en werkkarte werk nie

hgdtjxsfujmjih stf on

Südafrika

ek wou videos proebeer kyk maar wil nie werk nie en ook die werkkarte nie

Dit is boring

jurasic world - j.w on

Südafrika

👎🏻

Haha

LAGspiky on

Südafrika

Lalalala dis lekker en daars baie videos

Store-Rankings

Ranking-Verlauf
App-Ranking-Verlauf noch nicht verfügbar
Kategorien-Rankings
Diagramm
Kategorie
Rang
Top Kostenlos
338

Wolkskool Konkurrenten

Name
UP Mobile App
University of Pretoria Mobile
Grade 11 Exam Papers
Grade 11 Exam Papers and Guide
BoardWell
BoardWell
MatricsMate2
Laerskool Rustenburg
NWU Nextcloud
Toddler Flashcards: Afrikaans
DorKk
Knowledge Is Power
VivA-woordeboekapp

Wolkskool Installationen

Letzte 30 Tage

Wolkskool Umsatz

Letzte 30 Tage

Wolkskool Einnahmen und Downloads

Gewinnen Sie wertvolle Einblicke in die Leistung von Wolkskool mit unserer Analytik.
Melden Sie sich jetzt an, um Zugriff auf Downloads, Einnahmen und mehr zu erhalten.

App-Informationen