Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en

Разработчик: App Developer Studio Cc

Описание

Het jy geweet?
• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!
Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.
Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.
Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).
Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep
HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's en roepe, waar beskikbaar
• Die toep is volkome in Afrikaans
Скрыть Показать больше...

Скриншоты

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) Частые Вопросы

  • Приложение Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) бесплатное?

    Да, Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) полностью бесплатное и не содержит встроенных покупок или подписок.

  • Является ли Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) фейковым или мошенническим?

    Недостаточно отзывов для надежной оценки. Приложению нужно больше отзывов пользователей.

    Спасибо за ваш голос

  • Сколько стоит Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite)?

    Приложение Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) бесплатное.

  • Сколько зарабатывает Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite)?

    Чтобы получить оценку дохода приложения Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) и другие данные AppStore, вы можете зарегистрироваться на платформе мобильной аналитики AppTail.

Оценки пользователей
Приложение еще не оценено в Сингапур.
История оценок

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) Отзывы Пользователей

Нет отзывов в Сингапур
Приложение пока не имеет отзывов в Сингапур.

Оценки

История позиций в топах
История рейтингов пока не доступна
Позиции в категории
Приложение еще не было в топах

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite Установки

30дн.

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite Доход

30дн.

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) Доходы и Загрузки

Получите ценные инсайты о производительности Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite с помощью нашей аналитики.
Зарегистрируйтесь сейчас, чтобы получить доступ к статистика загрузок и доходов и многому другому.
This page includes copyrighted content from third parties, shared solely for commentary and research in accordance with fair use under applicable copyright laws. All trademarks, including product, service, and company names or logos, remain the property of their respective owners. Their use here falls under nominative fair use as outlined by trademark laws and does not suggest any affiliation with or endorsement by the trademark holders.