AfriForum 911- noodknoppie
911 Noodknoppie
#1 Keyword Rankings
Today
Top 10 Rankings
Today
Top 30 Rankings
Today
Top 100 Rankings
Today

Description

Die AfriForum 911-noodknoppietoep verbind gebruikers en reaksiepersoneel met mekaar en hou hulle op hoogte van waarskuwings.
[AfriForum 911 se noodreaksie-en-mediesenoodreaksietoep (met onderskeidelik blou en rooi paniekknoppies) koppel jou direk aan enige toepaslike diensverskaffers in Suid-Afrika waar dié dienste gebied word. Met die druk van ’n knoppie kan jy diensverskaffers waarsku, wat jou so gou moontlik sal bereik om jou en jou afhanklikes by ’n presiese GPS-bepaalde posisie met sorg te ondersteun – selfs al kan jy nie praat nie of nie weet waar jy is nie. Direkte waarskuwings beteken vinniger reaksietye en die intydse deurstuur van inligting aan reaksiepersoneel sodat jy weet dat hulp op pad is.]
Brei jou veiligheid- en mediese netwerk aansienlik uit. Verseker die veiligheid en welstand van jou familie: Laai die AfriForum 911-noodknoppietoep vandag nog af. Stoor ook die AfriForum 911-noodnommer (086 111 6154) op jou slimfoon as kontak.
Die AfriForum 911-noodknoppietoep koppel jou aan ’n landwye netwerk van privaat gewapendereaksie- en mediesenoodreaksiedienste – met die druk van ’n knoppie! Onthou dat jy beskikbare data op jou slimfoon moet hê en dat jou slimfoon se liggingsaanduider aangeskakel moet wees om sommige van dié dienste te kan gebruik.
• Ontbied een gratis gewapendereaksie- en een gratis mediesenoodreaksiediens per maand vir jou en jou direkte familielede (maksimum ses persone, wat dié voordeel deel). Let daarop dat mediese vervoerdienste en enige ander verwante mediese kostes nie deur hierdie ledevoordeel gedek word nie.
• Sien intyds via toepkennisgewings wie op pad is om jou te kom help.
• Skep groepe vanuit jou slimfoon se kontaklys.
• Nooi jou kontakte uit om by jou groepe aan te sluit. Persone wat deel van jou groepe vorm, moet 1) op jou kontaklys wees, 2) die AfriForum 911-noodknoppietoepassing afgelaai en daarop geregistreer het en 3) jou uitnodiging na die groep aanvaar het.
• Stuur waarskuwings aan voorafgekose familielede om hul hulp in ’n noodgeval te ontbied. Familielede kan ook namens jou waarskuwings stuur wanneer jy in nood verkeer.
• Deel jou intydse ligging met jou familielede.
• Kommunikeer via die toep met jou familielede in ’n beveiligde omgewing.
• Navigeer na jou familielede wat deel van jou groepe vorm.
• Skep geo-afgebakende gebiede om te verseker dat jou familielede veilig is.
• Kry direkte toegang tot ’n intoep- tegniese ondersteuningsdiens.
• Kry die AfriForum 911-noodnommer onder “Kontak ons” op die hoofkieslys van die toepassing.
Hide.. Show more..

Screenshots

User Rating

4.18 out of 5

50 ratings in South Africa

5 star
32
4 star
9
3 star
1
2 star
2
1 star
6

Ratings History

Reviews

Mr Johann

Johann van Dalen on

Great app, very fast when it come to response and calling.

Laai afhankelijkers

Gerhard Grappe on

Die app Will my glad nie toelaat om my eie afhankelijkers te laai nie. App het 3 mense in my adresboek gewys en dis die enigste keude wat dit my gee. Baie swak app

Te stadig en kompliseerd

karenacvdw on

Die app vat baie lank om te laai Die verskillende knoppies om te druk is “complicated “! Ons het voorheen MOBICLAW gebruik wat baie makliker en vinniger was - oorweeg dit sterk om terug te gaan na dit

Werk nie regtig nie.

Q99S99 on

Een afhankelijke probeer laai dan wil dit geen verdere afhankelijks laai nie. Baie frustrerend.

Good overall

mogwomp on

The app is safety focused and allows multiple people to be connected and notified in case of emergency. There are two issues, however: 1. The app needs to be optimized to allow faster startup as it takes a bit too long to get into in the vent of an emergency. 2. The lack of a widget that allows one to press the relevant emergency button without opening the app itself.

Data MONSTER

j@nna1 on

Het 16.4GB in n week by my gebruik. Eina!!! En dit sonder dat ek in nood was. GROOT fout hier!

Store Rankings

Ranking History

Category Rankings

Chart
Category
Rank
Top Free
124

Keywords

Users may also like

Name
Travelit
Simple yet Powerful
Forge: Hiking Trail Maps
Navigate South African trails
Fly Airlink
Freedom of the African Sky
Engen 1 app
Future Motoring Convenience
LekkeSlaap
EZ Shuttle - Get an EZ
Book a shuttle
Vitality Drive
N/A/
KrugerExplorer
Discover Kruger National Park
Firefinch
For Southern African birds
Sun International
Show More

Revenue and Downloads

Gain valuable insights into AfriForum 911- noodknoppie performance with our analytics. Sign up now to access downloads, revenue, and more.

App Info

Category
Navigation
Languages
English
Recent version
5.0.11+250 (2 years ago )
Released on
Mar 31, 2021 (3 years ago )
Also available in
South Africa
Last updated
1 month ago