Maroela Media

Afrikaanse nuus- en kuierplek

Veröffentlicht von: Maroela Media

Beschreibung

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.
Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.
Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.
Ausblenden Mehr anzeigen...

Screenshots

Maroela Media Häufige Fragen

  • Ist Maroela Media kostenlos?

    Ja, Maroela Media ist komplett kostenlos und enthält keine In-App-Käufe oder Abonnements.

  • Ist Maroela Media seriös?

    🤔 Die Maroela Media-App scheint anständig zu sein. Es gibt Raum für Verbesserungen, aber im Allgemeinen sind die Nutzer zufrieden.

    Danke für die Stimme

  • Wie viel kostet Maroela Media?

    Maroela Media ist kostenlos.

  • Wie hoch ist der Umsatz von Maroela Media?

    Um geschätzte Einnahmen der Maroela Media-App und weitere AppStore-Einblicke zu erhalten, können Sie sich bei der AppTail Mobile Analytics Platform anmelden.

Benutzerbewertung

4 von 5

1 Bewertungen in Norwegen

5 star
0
4 star
1
3 star
0
2 star
0
1 star
0
Bewertungsverlauf

Maroela Media Bewertungen

Relevante Nuus

lizzy sa on

Südafrika

Altyd op tyd en geloofwaardig! Dankie!

Spelling

Andref123 on

Südafrika

Spelling needs attention

Maroela Media

Makes life much easier !! on

Südafrika

Ek geniet die nuutste nuus by julle

Gly

A8raham Ouman on

Südafrika

Die App se bladsye gly vreeslik maklik na links of regs en bemoeilik soek en blaai

Kommentaar

Ddddvvaaa on

Südafrika

Dis moeilik om kommentaar op berigte te skryf. Maak dit makliker om direk kommentaar te skryf asseblief

Mnr

DupBloem on

Südafrika

Alles baie goed

Nuus

Omteweet on

Südafrika

Die artikels moet balans hê tussen nasionaal en internasionaal.

Descent app

ChristoJCK on

Südafrika

When scroll down in an article it's sometimes stuck or sticky.

Dum read

Luwan Beukes on

Südafrika

Am 10 and I don’t Like read

Maroela media gradering

Pencil261$ on

Südafrika

Relevante inligting word vinnig en akkuraat deurgegee maar ek vind tog dat meer gedoen kan word aan in diepte opvolging inligting. Bv Bethlehem brand- daar het nie veel meer info bugel om as die aanvanklike berig nie.

Store-Rankings

Ranking-Verlauf
App-Ranking-Verlauf noch nicht verfügbar
Kategorien-Rankings
Diagramm
Kategorie
Rang
Top Kostenlos
28
Top Kostenlos
437

Maroela Media Installationen

Letzte 30 Tage

Maroela Media Umsatz

Letzte 30 Tage

Maroela Media Einnahmen und Downloads

Gewinnen Sie wertvolle Einblicke in die Leistung von Maroela Media mit unserer Analytik.
Melden Sie sich jetzt an, um Zugriff auf Downloads, Einnahmen und mehr zu erhalten.
This page includes copyrighted content from third parties, shared solely for commentary and research in accordance with fair use under applicable copyright laws. All trademarks, including product, service, and company names or logos, remain the property of their respective owners. Their use here falls under nominative fair use as outlined by trademark laws and does not suggest any affiliation with or endorsement by the trademark holders.