Maroela Media

Afrikaanse nuus- en kuierplek

Veröffentlicht von: Maroela Media

Beschreibung

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.
Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.
Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.
Ausblenden Mehr anzeigen...

Screenshots

Maroela Media Häufige Fragen

  • Ist Maroela Media kostenlos?

    Ja, Maroela Media ist komplett kostenlos und enthält keine In-App-Käufe oder Abonnements.

  • Ist Maroela Media seriös?

    🤔 Die Qualität der Maroela Media-App ist gemischt. Einige Nutzer sind zufrieden, während andere Probleme melden. Ziehen Sie in Betracht, einzelne Bewertungen für mehr Kontext zu lesen.

    Danke für die Stimme

  • Wie viel kostet Maroela Media?

    Maroela Media ist kostenlos.

  • Wie hoch ist der Umsatz von Maroela Media?

    Um geschätzte Einnahmen der Maroela Media-App und weitere AppStore-Einblicke zu erhalten, können Sie sich bei der AppTail Mobile Analytics Platform anmelden.

Benutzerbewertung

4.69 von 5

13 Bewertungen in Vereinigte Arabische Emirate

5 star
9
4 star
4
3 star
0
2 star
0
1 star
0
Bewertungsverlauf

Maroela Media Bewertungen

CF

Neels Addo on

Südafrika

Julle nuus is te stadig Mens lees op news 24 Berigte wat eer volgende Dag op Maroela verskyn 👍

Sinskonstruksie, spelfoute

N. Prins on

Südafrika

Ek is baie beïndruk met Maroela Media, egter dikwels teleurgesteld met sinskonstruksie en taal-/spelfoute, wat dikwels lyk na nalatigheid. Ek voel altyd sulke foute hoort nie in werk van ‘n vooraanstaande groep nie. Ek het al gewonder of ek myself kan aanbied as proefleser (🫣🙈😂🤣😅).

Nie watwonders nie

SeunVanStorms on

Südafrika

-Wanneer ek kommentaar wil lees, moet ek elke keer bevestig of my ligging of “Settings” gebruik kan word. -Ek kan nie vooraf sien of kommentaar gelewer is of nie. -Wanneer ek wel kommentaar kan lees, spring die skerm heeltyd todat die aktiwiteit in die agtergrond uiteindelik ophou. Is al bogenoemde agv swak integrasie met IOS? Gebruik MM se werknemers nie ook die App nie, en kla niemand daar oor die bogenoemde nie? -Nuus opdatering is baie ongereëld, en definitief nie noodwendig vars of tydig nie. Ek lees baie dikwels nuus op ander platforms soos LinkedIn en dan eers heelwat later op MM. -Hoekom is X altyd die verstek verwysing vir videos? Ek word dus geforseer om ‘n X rekening te hê as ek nuusvideos op MM wil kyk. Dan kan ek mos maar netsowel nuus op X volg, en is hierdie kommentaar gevolglik nie nodig nie. -Ek mis Netnuus. Kort bondige, tydige brokkies nuus, en intelligente redaksionele betrokkenheid.

Maroela Media Nuus

ZSox on

Südafrika

Altyd akuraat sonder sensasie politiek. Goeie informasie bron met iets vir almal.

Swak Piketberg

Stingel.steyn on

Südafrika

Ek sukkel om op een artikel te bly. Dit spring gereeld na ander artikels en dan moet ek weer soek waar ek laas gelees het!

Maroela nuus

karools1 on

Südafrika

Betroubare bron van die nuutste nuus. Heerlike resepte en die bonus van sportinligting, ‘n bydrae oor taal, kos vir die gees en nog meer. Eerste besoek elke dag.

Net die beste!

*Daylene on

Südafrika

Maroela Media nie op my foon..? Dit sal nie kan gebeur nie- sonder Maroela nuus sal ek beslis verlore wees. Dit is so lekker om van ernstig tot grapperig tot bederf te lees!

Zvlei

zvlei on

Südafrika

Dankie

Nalatig

Pippie55 on

Südafrika

spelling en edit foute‼️‼️

Enige nuus

Loren Kat on

Südafrika

Meeste van jul nuus is n lot leuns net soos alle politiek jul is pateties jul beswadder mense sonder konkrete bewyse en as die skade gedoen is hoor mens nooit van jul lot lafaards jul soek net sensasie wanneer het jul probeer om goeie en posetiewe op-bouende nuus te verspry

Store-Rankings

Ranking-Verlauf
Kategorien-Rankings
Diagramm
Kategorie
Rang
Top Kostenlos
31
Top Kostenlos
251

Maroela Media Konkurrenten

Name
Eyewitness News
Business Day SA
SABC News app
TimesLIVE
Sunday Times
IOL News
Netwerk24 – Alles op een plek
Beste nuus - en leefstylinhoud
IEC South Africa
AfriForumTV
Vermaak. Aanlyn.
Landbou.com (Landbouweekblad)
Womanfluence
Unite. Connect. Grow.

Maroela Media Installationen

Letzte 30 Tage

Maroela Media Umsatz

Letzte 30 Tage

Maroela Media Einnahmen und Downloads

Gewinnen Sie wertvolle Einblicke in die Leistung von Maroela Media mit unserer Analytik.
Melden Sie sich jetzt an, um Zugriff auf Downloads, Einnahmen und mehr zu erhalten.